エピソード

  • Ons Vir Jou | Episode 5 | Vergifnis
    2024/01/19

    Vergifnis is 'n kragtige daad van vrylating en genesing. Dit beteken om bewustelik die keuse te maak om die las van wrok los te laat en innerlike vrede te vind. Vergifnis is 'n geskenk aan jouself, 'n pad na versoening en groei. Kom luister in na Rudi en Ivor se gesprek en neem deel met vandag se episode.

    #afrikaans #ngkerk #suidafrika #bybel #genade #vergifnis #onsvirjou

    続きを読む 一部表示
    46 分
  • Ons Vir Jou - Die Bybel
    2024/01/05

    Die moeilikheid met die Bybel

    Baie mense wil dit laat klink asof dit maklik is om die Bybel te lees. Maar die Bybel word heel gereeld gebruik om standpunte te regverdig. Die resultaat? Polarisasie. Ivor en Rudi praat oor wat ons met die Bybel doen (of nie doen nie).

    続きを読む 一部表示
    45 分
  • Ons Vir Jou | Episode3 | Die Belhar Dokument
    2023/12/22

    Die belydenis van Belhar word nogsteeds gevoel tussen ons land se kerksgroepe. In die episode bespreek Rudi en Ivor wat die dokument vir ons beteken, veral in ons moderne Suid Afrika. Kom praat saam. #onsvirjou #suidafrika #vergifnis

    続きを読む 一部表示
    42 分
  • Ons Vir Jou - Onder 'n Bloedrooi Hemel
    2023/12/08

    ‘Onder ‘n Bloedrooi hemel’ deur Annemarie van Niekerk is ‘n diep ontroerende persoonlike reis, van geweld na genade. In hierdie episode bespreek Rudi en Ivor die letsels van apartheid en oorweeg ‘n paar stappe na genesing. Luister saam en deel julle gedagtes!


    #OnsVirJou#onsvirjoumetrudienivor #genade #afrikaans #ngkerk

    続きを読む 一部表示
    45 分
  • Ons Vir Jou - Mans Mens
    2023/11/24

    Is 'manwees' wat dit was? Wat moet dit wees? Sukkel mans, en indien wel, hoekom? Ivor en Rudi waag 'n paar menings. Jy word genooi om kommentaar te lewer!

    続きを読む 一部表示
    35 分