『Ons Vir Jou』のカバーアート

Ons Vir Jou

Ons Vir Jou

著者: Rudi Swanepoel en Ivor Swartz
無料で聴く

このコンテンツについて

Ons vir Jou: Rudi Swanepoel en Ivor Swartz gesels oor kerksake, geloofstories, menswees en hoop.Rudi Swanepoel en Ivor Swartz キリスト教 スピリチュアリティ 聖職・福音主義
エピソード
  • Ons Vir Jou | Episode 5 | Vergifnis
    2024/01/19

    Vergifnis is 'n kragtige daad van vrylating en genesing. Dit beteken om bewustelik die keuse te maak om die las van wrok los te laat en innerlike vrede te vind. Vergifnis is 'n geskenk aan jouself, 'n pad na versoening en groei. Kom luister in na Rudi en Ivor se gesprek en neem deel met vandag se episode.

    #afrikaans #ngkerk #suidafrika #bybel #genade #vergifnis #onsvirjou

    続きを読む 一部表示
    46 分
  • Ons Vir Jou - Die Bybel
    2024/01/05

    Die moeilikheid met die Bybel

    Baie mense wil dit laat klink asof dit maklik is om die Bybel te lees. Maar die Bybel word heel gereeld gebruik om standpunte te regverdig. Die resultaat? Polarisasie. Ivor en Rudi praat oor wat ons met die Bybel doen (of nie doen nie).

    続きを読む 一部表示
    45 分
  • Ons Vir Jou | Episode3 | Die Belhar Dokument
    2023/12/22

    Die belydenis van Belhar word nogsteeds gevoel tussen ons land se kerksgroepe. In die episode bespreek Rudi en Ivor wat die dokument vir ons beteken, veral in ons moderne Suid Afrika. Kom praat saam. #onsvirjou #suidafrika #vergifnis

    続きを読む 一部表示
    42 分

Ons Vir Jouに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。