『Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Prof. Johan Willemse』のカバーアート

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Prof. Johan Willemse

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Prof. Johan Willemse

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

このコンテンツについて

Prof Johan Willemse het die kwessie oor winsgewindheid in landbou aangespreek tydens Vrystaat Landbou se 2024 Kongres.

Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het.

Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Prof. Johan Willemseに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。