『Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilken』のカバーアート

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilken

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilken

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

このコンテンツについて

President van Vrystaat Landbou, Francois Wilken, het kwessies soos landelike veiligheid, vervalle infrastruktuur, noodsaaklikheid van betrokkenheid in sy praatjie bespreek.

Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het.

Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilkenに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。