『1: MBA in Eiendomsbelegging』のカバーアート

1: MBA in Eiendomsbelegging

1: MBA in Eiendomsbelegging

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

このコンテンツについて

In die loodsepisode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe ‘n mens te werk moet gaan om die beste winskopies op te spoor. Dit behels eerstens die ‘M’ van MBA, naamlik die gemotiveerde verkoper se 'Motief'. Daar is vyf maniere waarop ‘n mens kan bepaal of ‘n verkoper gemotiveerd, selfs desperaat, is om te verkoop. Die vyf Engelse D’s: Departure, Death, Disease, Divorce en Debt. stanleur.co.za

1: MBA in Eiendomsbeleggingに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。